Namakwaland & Richtersveld Mense - As u iemand ken wat graag 'n Bybel wil hê, stuur asseblief 'n boodskap en verskaf hul naam, straatadres en selfoonnommer, en ons sal hulle op die lys plaas om 'n Bybel te ontvang.

HOSEA 4:6
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.
U kan op die verskillende Bybel Onderwerpe hieronder klik wat lei na Bybel verse wat in volgorde geplaas is. U kan dit in u Bybel merk en onderstreep. Kies byvoorbeeld n kode vir die betrokke studie soos:Christus is Alles in Almal
CAIA en plaas die eerste teks verwysing langs, u kan dit voor of agter in u Bybel skryf. Wanneer u dan by daardie teksvers kom, skryf langsaan die opvolgende teksvers en hou so aan totdat u al die teksverse onder die "Kode" in u Bybel gemerk het. So het u dan volledige Bybelstudies wat in u Bybel gemerk is.Bid altyd voordat u met Bybelstudie begin, God sal deur Sy Gees vir u help.Verwys mense wie u ken wie gladnie 'n Bybel het nie, na hierdie webadres:
Nuwe onderwerpe word elke week gelaai.
Verwysingsverse
2 Timotheüs 3:15,16
1 Petrus 1:21
Jesaja 28:10
1 Petrus 1:25
Romeine 15:4
2 Timoteüs 2:15
Johannes 5:39
Johannes 7:17
Verwysings
Psalm 119:105
2 Petrus 1:19
Amos 3:7
Matthéüs 24:15
Daniel 2:28
Daniel 2:3-5; 31-35; 36-45
Matthéüs 25:31
Matthéüs 7:21
Verwysings
Lukas 21:11
Markus 13:24,25
(Ondersoek in die geskiedenis van die Donker Dag 19 Mei 1780 en die grootste meteoor "reën" van 12 November 1833.)
2 Timotheüs 3:1-5
Jakobus 5:3,4,8
Matthéüs 24:14
Markus 13:19
1 Thessalonicense 5:2,3
Matthéüs 24:6,7
Matthéüs 24:44
Verwysings
Hebreërs 9:28
Johannes 14:1,2,3
Handelinge 1:9,10,11
Lukas 24:36-43
Johannes 20:27
Openbaring 1:7
Lukas 17:24
Openbaring 6:15,16,17
Psalm 68:2
1 Thessalonicense 4:16,17
Matthéüs 24:31
Fillipense 3:20,21
Verwysings
Johannes 3:5,6
1 Korinthiërs 15:50
1 Korinthiërs 2:14
Romeine 8:5,7,8
Romeine 7:14
Romeine 8:13
Johannes 16:13
2 Korinthiërs 3:18
2 Korinthiërs 4:6
Romeine 3:23
Handelinge 4:12
Handelinge 2:38
Handelinge 5:31
Johannes 14:15,16
Esegiël 36:27
Romeine 6:4
Galasiërs 2:20
Romeine 8:14
Johannes 3:16
Romeine 5:8
1 Johannes 4:9
Romeine 6:23
Openbaring 3:20
Romeine 6:4
Markus 16:16
Romeine 6:8,11,16
Romeine 10:5
Johannes 14:15
Efesiërs 2:8,9
Romeine 6:19,22
Romeine 8:13
Galasiërs 5:24,25
Johannes 14:23
Jesaja 65:24
Jesaja 30:21
1 Petrus 4:2
Matthéüs 7:21,22,23
Handelinge 5:32
1 Johannes 2:3,4
Matthéüs 7:20
Galasiërs 5:22
1 Petrus 4:5
2 Korinthiërs 5:10
1 Petrus 4:5
2 Petrus 3:9
Hebreërs 3:7,8
Johannes 14:6
1 Johannes 5:12
Verwysings
Matthéüs 11:28-30
Johannes 14:6
Johannes 17:3
Matthéüs 13:11
Matthéüs 11:29 weer
Psalm 38:4
Jesaja 1:4
Esra 9:7
Jesaja 53:6
1 Petrus 2:22,24
Hebreërs 4:15
Hebreërs 7:25
Psalm147:4,3
2 Korinthiërs 12:9
Jesaja 40:29-31
Jeremiah 31:33
Hebreërs 8:10
Psalm 40:9
Johannes 6:38
Matthéüs 11:30
Matthéüs 6:33
Matthéüs 6:34
Fillipense 4:6,7
Johannes 8:32,36
Spreuke 23:26
Jesaja 43:1
Spreuke 3:5,6
Psalm 28:7
Hebreërs 11:6
Exodus 33:13,14
Jeremia 6:16
Jesaja 48:18,22
Jesaja 26:3
Matthéüs 16:24
Openbaring 7:15-17
Verwysings
Kolossense 1:19
Kolossense 2:9-11
Kolossense 1:22
Kolossense 1:14,18
Handelinge 17:28
Openbaring 1:8
Job 12:10
Daniel 5:23
Handelinge 4:12
Johannes 1:9,10
Kolossense 1:16
Johannes 1:14
Johannes 17:6
Johannes 18:37
Romeine 5:10
1 Timotheüs 2:6
2 Timotheüs 4:1
1 Johannes 1:7
Johannes 8:12
Johannes 10:9
Johannes 10:28
Johannes 11:25
Johannes 14:3,6
Johannes 15:5
Johannes 20:31
Hebreërs 2:17; 8:1, 9:24
1 Timotheüs 1:17
2 Korinthiërs 5:10
2 Korinthiërs 11:2
Galasiërs 3:29
Efesiërs 1:23
Efesiërs 3:17
Efesiërs 4:13
Efesiërs 5:23,26,27,29
2 Thessalonicense 1:18
1 Timotheüs 2:5
1 Petrus 2:21
2 Petrus 1:3,4
1 Johannes 5:12
2 Johannes 1:9
Judas 1:24
1 Timotheüs 6:16
Johannes 15:26
Efesiërs 1:17-23
Johannes 14:26
Johannes 16:8,13
Matthéüs 12:39
Johannes 6:63
Efesiërs 4:13
Matthéüs 24:24
2 Thessalonicense 2:9,10
2 Timotheüs 3:5-16
2 Thessalonicense 2:11
Openbaring 16:14
Openbaring 16:19
Openbaring 18:4
Openbaring 13:16,17
Matthéüs 7:21-23
Johannes 7:39
Handelinge 5:32
Handelinge 2:38
Johannes 16:13
Matthéüs 7:16
Matthéüs 3:8
Matthéüs 7:21,23
Johannes 14:15
Jesaja 8:20
Johannes 7:39
Handelinge 2:38
Handelinge 5:32
Johannes 14:17
Verwysings
Johannes 14:15
1 Johannes 5:3
Psalm 19:8
Esra 7:10
Filippense 4:13
Exodus 20:3
Matthéüs 4:10
Romeine 12:1,2
Romeine 12:9-21
Romeine 7:12
1 Korinthiërs 15:33
1 Korinthiërs 15:56,57
Filippense 4:13
Miga 6:8
Deuteronomium 6:4-7
Matthéüs 15:9
Matthéüs 7:21-29
Matthéüs 10:28-40
1 Johannes 2:3-6
1 Johannes 2:15-17,29
1 Johannes 3:4-9
1 Johannes 5:1-5
Johannes 3:16,17
Verwysings
Matthéüs 6:33
Psalm 90:10
Lukas 17:21
2 Timotheüs 4:18
Johannes 18:36
Matthéüs 6:10
1 Johannes 5:3
Johannes 14:1-3
Johannes 18:3
2 Thessalonicense 2:7
Matthéüs 6:19-21
Jesaja 24:1
Miga 6:8
Matthéüs 6:33
Matthéüs 7:14
Jeremia 9:24
Spreuke 14:34
Jesaja 32:17
Deuteronomium 16:20
Jesaja 51:7
Deuteronomium 6:25
Psalm 119:105
Psalm 119:172
Romeine 5:18
Romeine 2:13
Romeine 10:5
Romeine 6:16
1 Johannes 5:17
1 Johannes 3:4
Johannes 14:15
2 Johannes 1:6
Hebreërs 5:9
Filippense 2:8
Johannes 3:36
2 Timotheüs 2:5
Handelinge 17:30,31
Johannes 16:8
2 Petrus 3:13
Psalm 89:15
Jesaja 33:14,15
1 Timotheüs 6:14
Openbaring 22:14
Matthéüs 5:6
Matthéüs 7:21
Matthéüs 7:23
Jesaja 49:16
1 Korinthiërs 3:11
2 Korinthiërs 9:9
Romeine 14:12
Joshua 24:15
Verwysings
Matthéüs 19:16
Johannes 3:3
Handelinge 3:19
Psalm 32:5
Spreuke 28:13
1 Johannes 1:9
2 Korinthiërs 5:17
1 Johannes 3:24
Hebreërs 5:9
Galasiërs 2:20
Verwysings
Handelinge 17:31
Leviticus 23:26-30
Daniel 8:14
Openbaring 14:14,15.
Openbaring 14:6,7
Prediker 3:17
Openbaring 11:18,19
Openbaring 22:11
Jakobus 2:10-12
Prediker 12:13,14
Verwysings
Johannes 14:6
Johannes 15:26
Johannes 14:16,26
Handelinge 2:33
2 Korinthiërs 3:17,18
Die Here is die Gees!
Verwysings
Genesis 11:1
Genesis 11:5,6
Genesis 11:7
Genesis 11:8,9
Handelinge 2:1-3
Handelinge 2:4-11
Handelinge 2:12,13
Handelinge 2:14,15
Handelinge 2:16-18.
Handelinge 2:21-36
Handelinge 2: 37-41.
Matthéüs 28:18-20.
1 Korinthiërs 14:9-19.
1 Korinthiërs hoofstukke 12,13,14.
1 Konings 18:21
WAT SÊ DIE WOORD AANGAANDE DIE PRAAT VAN TALE?
1. Hoeveel tale was daar aan die begin van die Skepping en tot na die Sondvloed?
Lees Genesis 11:12. Wat het gebeur dat daar verskillende tale ontstaan het?
Lees Genesis 11:5, 63. Wie het die verskillende tale gemaak?
Lees Genesis 11:74. Wat was die gevolg van die verskillende tale?
Lees Genesis 11:8, 95. Wat het gebeur met die uitstorting van die Heilige Gees op Jesus se dissipels?
Lees Handelinge 2:1-36. Wat het werklik hier gebeur, wat was die GEVOLG en die DOEL van die uitstorting van die Heilige Gees?
Lees Handelinge 2:4-11, let veral op vers 11.7. Wat het die ongelowiges daarvan gedink?
Lees Handelinge 2:12, 138. Hoe het Petrus hierop reageer?
Lees Handelinge 2:14,159. Waarna het Petrus verwys as bevestiging dat die uitstorting van die Heilige Gees reeds lankal voorspel was?
Lees Handelinge 2:16-1810. Wat het daarna gevolg, waarvan het Petrus gepraat en getuig wat so n groot impak op die hoorders gemaak het?_
Lees Handelinge 2:21-3611. Wat was die effek van Petrus se toespraak en sy getuienis op die hoorders?_
Lees Handelinge 2: 37-41So hier is die laaste vrae:12. Wat was die Uitstorting van die Heilige gees se eerste bewys?
Die dissipels ontvang die gawe van tale.13. Watter soort tale?
Die tale van al die verskillende mense van verskillende lande wat daar vergader het.14. Wat was die doel van die gawe van tale?
Dat elkeen die evangelie van Jesus in sy eie taal kon hoor en verstaan.15. Was die uitstorting van die Heilige Gees, wat in hierdie geval die gawe van in verskillende lande se tale te spreek, beperk tot net hierdie geleentheid?
Nee!, die dissipels het reeds hul opdrag van Jesus gekry dat hulle die Evangelie boodskap oor die hele wêreld moes verkondig.
Lees Matthéüs 28:18-2016. Hoe het Paulus verduidelik wat is die nut van verskillende tale?
Lees 1 Korinthiërs 14:9-1917. Waar lees ons in die Bybel van die verskillende gawes van die Gees wat ook deur die volgers en die verkondigers van die Evangelie van Jesus, ontvang is?
Lees 1 Korinthiërs hoofstukke 12,13, 1418. Weereens - Wat is die DOEL van elke gawe?
Om die Evangelie van Christus te verkondig en te lééf: sodat die wie die werking van die Gawes van die Heilige Gees sien en hoor, bewyse van God se krag en mag kan sien en ook so voor die grootste keuse te staan kom:
Lees 1 Konings 18:21Mag die boonste studie vir jou tot seëning wees, mag ons altyd na die Woord van God gaan om ons vrae se antwoorde te vind🙏🏻Vrae is welkom, laat ons die Woord saam biddend ondersoek.